Afrikaans

Collection by Miliano Art

299 
Pins
 • 
33 
Followers
Miliano Art
God werk nagskof, nie jy nie, so moenie slapelose nagte hê om te probeer om al jou probleme & vrese op te los nie... Hy Sal dit vir jou doen

0:06

Bat

Moenie die brûe agter jou verbrand nie, wat as jy eendag weer die brug moet gebruik?

Laat hulle oordeel.. Laat hulle skinder.. Hulle opinie maak nie saak nie Bly wie jy is, wees net jouself.. Aanvaar jouself. Moet nooit aan jouself twyfel nie maak nie saak wat hulle sê. Jy is God se kind en meer werd as wat jy ooit besef! Glo in jouself & Droom groot