The Carrot Cake King of Cradock
Maswazi Mabusela is the breakfast chef at Cradock’s Victoria Manor Hotel. He also harbours a deep passion for baking award winning carrot cakes
10 Original SA Potjie Pot Recipes
10 original sa potjie pot recipes that are so delishes and tasty and cook slowly on some coals. the potjie just gives it that wonderful authentic south african taste, I always say its a veggie fix. Yummy
Ystervarkies
Met ’n vars ystervarkie, of lamington, kan jy my in ’n wip vang. Maar as jy dit probeer maak met koek wat pas gebak is, gaan jy met ’n hoop krummels sit.
Resep: Dadelvingers | Maroela Media
Heerlike dadelvingers om aan te peusel!
Tannie Lili se sjiffon vla koek
Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle. Dit is raadsaam om die vla ‘n dag voor die tyd te maak sodat dit goed koud is voordat dit gebruik word. Plaas ‘n klontjie botter op die warm vla en smeer oor die bokant en sit dan ‘n stukkie kleefplastiek stewig vas op die vla om ‘n velletjie te voorkom. RESEP KOEK 120 g koekmeel 40 g mielieblom 5 ml vlapoeier 5 ml…
Kaas en Bacon Gereg
Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be
Piekelvis met ywe
“Eers bak ek my vis af, dan kom die sous met die ywe oor.” (Annie Scharneck, ma, ouma, huiskok van Kleinvlei op die Kaapse Vlakte ) Hier skuins voor Goeie Vrydag staan ek op die drumpel van…
How Bunny Chow Became South Africa’s National Street Food
The dish is ubiquitous throughout the country, though nobody quite knows where it got its unusual name.