Olka Bolka E-Tydskrif

Collection by Olka Bolka Market & Media and Olka Bolka E-Magazine

91 
Pins
 • 
12 
Followers

Photos of articles in online web-magazine

Olka Bolka Market & Media and Olka Bolka E-Magazine
‘Moffie’ - A conscript in the border war in Angola is already facing a brutish two years in the South African Defence Force when things get more complicated—with a fellow recruit. White Boys, Memoirs, Filmmaking, All About Time, It Cast, Photo And Video, Face, Defence Force, Movies

Die amptelike Suid-Afrikaanse lokprent van die bekroonde regisseur Oliver Hermanus se nuwe rolprent, MOFFIE, is vandag vrygestel midde die fliek se voortgesette veldtog op die internasionale feeskringloop. MOFFIE maak op 13 Maart aanstaande jaar sy plaaslike debuut op die grootskerm, maar dit is reeds by verskeie rolprentfeeste reg oor die wêreld vertoon. Hieronder tel die Venesië-filmfees in September vanjaar. Die storie van 'n jong dienspligtige wat die alledaagse wreedheid van die…

Nadat Francois die enkelsnit vir Ewewig vroeër die maand vrygstel het, volg hy dit op met ‘n gepaste video. In die visuele era is dit belangrik om nie net musiek vry te stel nie, maar ook om vir mense iets te bied wat hulle op skerm kan beleef.         Die video is in Pretoria verfilm en geredigeer deur Surika Crafford van Crafford Productions. Die agter-die-skerms foto’s is geneem deur JC Crafford.         Dit bestaan uit twee dele, naamlik beeldmateriaal wat in die atlejee verfilm is… Mount Rushmore, Statue, Artwork, Film Director, Clouds, Art Work, Work Of Art, Auguste Rodin Artwork, Sculptures

Nadat Francois die enkelsnit vir Ewewig vroeër die maand vrygstel het, volg hy dit op met ‘n gepaste video. In die visuele era is dit belangrik om nie net musiek vry te stel nie, maar ook om vir mense iets te bied wat hulle op skerm kan beleef. Die video is in Pretoria verfilm en geredigeer deur Surika Crafford van Crafford Productions. Die agter-die-skerms foto’s is geneem deur JC Crafford. Dit bestaan uit twee dele, naamlik beeldmateriaal wat in die atlejee verfilm is…

Faraway George se langverwagte enkelsnit en video is uiteindelik hier! Online Web, Web Magazine, Deer, Album, Youtube, Pictures, Youtubers, Red Deer

Aanhangers van die folk-sanger, Faraway George, kan regmaak vir ’n groot bederf! Nie net gaan dié talentvolle jong kunstenaar ’n nuwe enkelsnit en musiekvideo vrystel nie, maar ook op die verhoog te sien wees vir ’n lekker vertoning in November. FOTO KREDIET: Rozier van Tonder (Okay Deer) - www.okaydeer.co.za Die enkelsnit, SUGAR CANE, is die eerste vrystelling vanaf sy beplande nuwe album. Dit kom uit sy eie pen en dra die…

Directed by Jay Roach. With Charlize Theron, Nicole Kidman, Margot Robbie, John Lithgow. A group of women take on Fox News head Roger Ailes and the toxic atmosphere he presided over at the network. Christian Bale, Christopher Plummer, Julia Stiles, Constance Wu, Bruce Willis, Miss Americana, Adam Sandler, Free Movie Websites, Daniel Craig

Elke beroep het sy vereistes en opofferings, maar wat is die prys wat jy (as ’n vrou) moet betaal wanneer jy genoeg moed bymekaar skraap om ’n baie invloedryke man in die publiek aan Genre: Drama Directed by: Jay Roach Starring: Charlize Theron, Nicole Kidman, Margot Robbie BOMBSHELL, deur die bekroonde regisseur Jay Roachen die draaiboekskrywer Charles Randolph, vertel die opspraakwekkende verhaal van die vroue wat dit reggekry het om een van die grootste en mees invloedryke…

Marli is nuut op die toneel en met haar enkelsnit, Just another Country song Cowboy Song, Country Songs, Hillbilly, Folk Music, Singing, Meet, Folk, Rednecks

Country musiek, ook bekend as ‘Country and Western’ of Hillbilly-musiek, is ‘n populêre genre van musiek wat ontstaan het in die vroeë 1920’s. Dit het sy oorsprong gevind deur ‘folk music’ van die werkersklas, wat ‘n kombinasie was van Ierse liedere, ‘Celtic fiddle tunes’, tradisionele engelse ballades en ‘cowboy songs’. Dus, is hierdie ‘n musiekstyl wat hier is om te bly. Deur die jare bly dit ‘n gunsteling en nuwe sangers wat hierdie genre aanpak, is verseker van ‘n gehoor met ge-oefende…

HyperFocal: 0Photo Credit - Nico Bustos    Genre: Drama     Directed by: Pedro Almodóvar     Starring: Antonio Banderas, Asier Etxeandia, Leonardo Sbaraglia, Penélope Cruz.                                     Running Time: 124 mins    Film rating: 16 D L N    Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY,  is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en die krag wat dit het om herinneringe te herskep en aanvaarding te… Film Ratings, Online Web, Penelope Cruz, Web Magazine, Drama, Flags, Dramas

HyperFocal: 0Photo Credit - Nico Bustos Genre: Drama Directed by: Pedro Almodóvar Starring: Antonio Banderas, Asier Etxeandia, Leonardo Sbaraglia, Penélope Cruz. Running Time: 124 mins Film rating: 16 D L N Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en die krag wat dit het om herinneringe te herskep en aanvaarding te…

 – Olka Bolka E-Tydskrif Online Web, Web Magazine, Hoop, Frame

Posduif saai hoop en inspirasie met nuwe musiekvideo! – Olka Bolka E-Tydskrif

Little sticker dolly dressing kittens Fiona Watt, Dolly Dress, Dressing, Clydesdale, Web Magazine, Penguins, Poppies, Kittens, Stickers

AGTERGROND: ’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en katjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel. OOR DIE OUTEUR: Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik…

AGTERGROND:    ’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.    OOR DIE OUTEUR:    Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik… Fiona Watt, Menlo Park, Clydesdale, Web Magazine, Afrikaans, Poppies, Clydesdale Horses, Poppy Flowers, Afrikaans Language

AGTERGROND: ’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel. OOR DIE OUTEUR: Fiona Watt het in 1980 by Usborne aangesluit. Sy het in 2003 ʼn redaksionele direkteur geword, hoofsaaklik…

Rudi Muller is lank nie meer ‘n groentjie in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Hierdie jongman is gebore in Nigel en het reeds op ‘n vroeë ouderdom besef musiek vloei in sy are. In 1999 hoor Sting Musiek sy unieke, warm stem en bied hom sy eerste platekontrak aan en kort daarna word “Kan jy my hoor” vrygestel. Dit was nie lank nie, toe is Rudi op elke fees en verhoog in die land te sien. 2002 skuif hy oor na EMI en kry die geleentheid om met internasionaal bekroonde liedjieskrywer, Lour Words, Horse

Rudi Muller is lank nie meer ‘n groentjie in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Hierdie jongman is gebore in Nigel en het reeds op ‘n vroeë ouderdom besef musiek vloei in sy are. In 1999 hoor Sting Musiek sy unieke, warm stem en bied hom sy eerste platekontrak aan en kort daarna word “Kan jy my hoor” vrygestel. Dit was nie lank nie, toe is Rudi op elke fees en verhoog in die land te sien. 2002 skuif hy oor na EMI en kry die geleentheid om met internasionaal bekroonde liedjieskrywer, Lour

Kom makietie en vier diversiteit by 6 – 8 Desember by die Taalmonument en Amfiteater in die Paarl – Olka Bolka E-Tydskrif Online Web, Web Magazine, Words, Horse

Kom makietie en vier diversiteit by #OnseFees! 6 – 8 Desember by die Taalmonument en Amfiteater in die Paarl – Olka Bolka E-Tydskrif

Gerhard Pace – Vat my Huistoe Port Elizabeth, Gerhard, Winchester, Animals, Oil, Animales, Winchester Rifle, Animaux, Animal

Wanneer jou pa op 76 jarige ouderdom nogsteeds die kitaar en mondfluitjie bespeel, selfs al wil die vingers nie meer lekker saamwerk nie en die asem soms opraak om die bekfluit te laat huil, weet jy musiek vloei in hierdie familie se are. Dit was nie ‘n maklike pad vir Gerhard Pace nie. Gebore en skoolgegaan in George, moes dit die tuinroete wees wat sy inspirasie was om nie moed op te gee nie. As skoolseun het hy koor gesing omdat dit maar die ‘ding’ was wat jy doen as jy maatjies…

Armand en Burre – ONS is amper daar – Olka Bolka E-Tydskrif Baie Dankie, Online Web, Web Magazine, Science And Technology, Singing, Couple Photos, Couple Photography, Couple Pics

As dit eendag sneeu in die Boesmanland

Ons is nie jou normale boyband nie, maar ons sing uit ons hart uit. Baie dankie vir elke mens wat na ons musiek video kyk en luister. Ons dra hierdie lied op...

Tenaz, verander jou lewe positief! – Olka Bolka Market Mct Olie, Basal Metabolic Rate, Biltong, Love Handles, Marketing

Tenaz, verander jou lewe positief! – Olka Bolka Market

AGTERGROND    Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies!    OOR DR. SEUSS    Theodor Seuss Geisel (1904 –1991) is een van die bekendste en geliefste kinderboekskrywers van alle tye. Hy het ongeveer 60… Red Fish Blue Fish, One Fish Two Fish, Horton Hears A Who, Grinch Stole Christmas, Clydesdale, Web Magazine, Hoe, Africa, Clydesdale Horses

AGTERGROND Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies! OOR DR. SEUSS Theodor Seuss Geisel (1904 –1991) is een van die bekendste en geliefste kinderboekskrywers van alle tye. Hy het ongeveer 60…

How the Grinch Stole Christmas! The Dr. Seuss holiday classic How the Grinch Stole Christmas is now a major motion picture from Illumination Presents O Grinch, Grinch Christmas Party, Christmas Tale, Holiday, Christmas Christmas, Christmas Ideas, Cindy Lou, Lorax, True Meaning Of Christmas

AGTERGROND Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly? OOR DR. SEUSS Theodor Seuss Geisel (1904 –1991) is een van die bekendste en geliefste kinderboekskrywers van alle tye. Hy het ongeveer 60 kinderboeke geskryf en geïllustreer, waarvan…

Pinterest