KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.
Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…
Cremora-koffietert
Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert.
SARIE
Sarie
Klein tertjies met tamatie, feta en basiliekruid
In my spysenieringsdae het ek altyd dié tertjies voor ete saam met drankies voorgesit. Jy kan dit koud of warm voorsit.
Karamelkondensmelk-stafies
Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Marmite-tert, Jy kan die Marmite met Bovril vervang as jou kinders nie vanMarmite hou nie.
Ideas factory – Ideas factory
Suurlemoenpoeding
As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie
Blomkoolkaas
Beproef hierdie eenvoudige en heerlike blomkoolkaas as alternatief vir macaroni-kaas op vleislose Maandag.
SARIE
SARIE
SARIE
Sarie