Sago Melkkos (Sago Pudding) Recipe - been looking for this for years!!!!

This is called “Melkkos” ('n regte boere resep ) and it’s basically milk with some flour, butter, salt, eggs, cinnamon and sugar and its cheap to make. This recipe has sago…

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Print PDF BESTANDELE 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met ‘n dun straaltjie terwyl jy …

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon .

Trippel melktert genot: Yskas-Melktert

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon .

Uit die Huisgenoot toetskombuis: Karamelkondensmelk-stafies

LEWER 28 BLOKKIES Bereiding: 10 minute baktyd: 30 minute 250 g margarien of botter 125 ml (½ k).

SOUSKLUITJIE Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droë bestanddele saam Vryf die botter in die mengsel met vingerpunte in totdat die mengsel soos broodkrummels begin lyk. Klits eier en melk saam , voeg by meelmengsel Meng goed deur. Bring water en 25…

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter

Pinterest
Search