Maak tyd...& glo genade kom net van Bo... #Afrikaans #Rules2LiveBy #Grace…

Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, om in die reën te dans . en vir altyd te glo die emmers vol genade kom net van Bo

Lukas 12:6 Word vyf mossies nie vir twee stuiwers verkoop nie? En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Jy is soveel meer werd as 'n helel swerm mossies. En nie een van hulle is voor God vergeet nie.

Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook 😊

Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook 😊

Uit die "Leef" tydskrif. Met hart en siel. #afrikaans #suidafrika…

Uit die "Leef" tydskrif. Met hart en siel. #afrikaans #suidafrika…

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Alles wat jy nodig het sal na jou toe kom op prsie.

Pinterest
Search