Wanneer ek sê "Ek sal vir jou bid" is dit nie omdat ek my godsdiens op jou wil afdwing nie. Dit is omdat ek in die krag van gebed glo en vir jou omgee. Jesus wil hê ons moet mekaar se laste dra en gebed is hoe ek jou kan ondersteun.

Christelik Afrikaans,Words Afrikaans,Afrikaans Quotes,English Inspiration,Inspiration Etc.,Flowers With,Hart Klop,Cute Signs,Of Wisdom

Pinterest
Search