afrikaans

Collection by Michle steenberg • Last updated 5 weeks ago

7 
Pins
michle steenberg
Essay on the book of psalms 91 There are 150 psalms in the Book of Psalms that were written over the span of 800 years. Most of the Psalms written were made to. Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, Kindergarten Lessons, Worksheets For Kids, Activities For Boys, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Afrikaans Language

oefen self

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading → Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes, Quotes Quotes

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil Preschool Learning Activities, Preschool Lesson Plans, Free Preschool, Preschool Worksheets, Teaching Emotions, First Grade Worksheets, Teaching Posters, Preschool Writing, Writing Exercises

U vir Uil Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Kliek hier om direk te gaan na bus. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik […]

Die letter I, met aktiewiteite Sound Words, Afrikaans, Letters, Second Language, Begin, Education, Montessori, Sayings, School

Uuuuu, wat begin met U?

Ek het die begin van die week op Facebook gevra wat begin met U en wil dankie sê vir die groot reaksie. Nou sien julle hoe verslawend dit kan raak om woordjies en dan aktiwiteite wat werk met daardie woorde uit te dink! Een vriendin sê "nou kan ek nie ophou U woorde uitdink nie".…

Pinterest