Michelle Taffara

Michelle Taffara

Michelle Taffara
More ideas from Michelle
Spotprent Niel van Vuuren Die Beeld 5 Julie 2014 | PASOP! Jy mag dalk net lekker lag in Afrikaans | Die wese van die spotprent kunstenaar se humor is om bekende of gerespekteerde figure of persoonlikhede in 'n milieu of opset te plaas wat hulle vanuit 'n 'ander' perspektief belig. Spot, wat met hekelende of satiriese humor gepaard gaan, is die belangrikste oogmerk van enige spotprent. Soos wat die begrip Spotprent aandui, bevat dit elemente van spot, hekel, terg, koggel, of selfs hoon.