YSKAS SJOKOLADE KARAMEL lagiepoeding  • 1 karton (150 g) sjokolademousse of kitspoeding  • 1 karton (90 g) karamelkitspoeding  • koue volroommelk ( • 250 ml room • 1 pakkie (200 g) Cream Crackers- of Tennisbeskuitjies • 1 blikkie (360 g) karamelkondensmelk   1. Maak die sjokolade- en kitspoedings afsonderlik aan met helfte van die melk volgens die aanwysings op die pakkies.  2. Klits die room styf en meng die helfte van die room met die sjokoladepoeding en die ander helfte met die…

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Milo koek met kondensmelk icing

This is no ordinary cake. For starters it’s made with delicious Milo for a unique, malty chocolate flavour.

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!

Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is.

Bacon, kaas en mielie ontbyt muffins

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

Kondensmelk Mosterd | Annelien Pienaar

mayonnaise egg yolks (free range and very fresh eggs) T red wine vinegar T lemon juice t Dijon mustard t salt cloves of garlic crushed (totally optional) ■a pinch or 2 of sugar ■black pepper (as much as you like) / 2 cups of canola oil

Karamelkondensmelk-stafies

LEWER 28 BLOKKIES Bereiding: 10 minute baktyd: 30 minute 250 g margarien of botter 125 ml (½ k).

Pinterest
Search