Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf
Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Trein ry | Sakke, pakke, sout en peper, gee my stoom dan loop ek beter | Afrikaanse rympies en liedjies
Nog 'n verniet speletjie!
Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.
Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Skrywer: Kobie Kleynhans Taak 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taak 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou, ui, eu, aai, ooi Woorde Taak 3: Inhoud Leeskaart…
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Alfabet en Klanke
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
Spelling1
www.kleuters.co.za index.php?destination=spelling%201
Spelling1
Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders
'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.
Meervoude (Klinkers)
Meervoude (Klinkers) Available in Afrikaans only