Braai brood

Collection by Marina Marx • Last updated 11 weeks ago

8 
Pins
 • 
10 
Followers
Tomato Soup & Bacon Grilled Cheese Casserole is an easy lunch or dinner recipe the whole family will love. This easy casserole is loaded with shredded cheddar cheese, real bacon bits and condensed tomato soup, all sandwiched between two layers of bread.

Tomato Soup & Bacon Grilled Cheese Casserole - This is Not Diet Food

Tomato Soup & Bacon Grilled Cheese Casserole is an easy lunch or dinner recipe the whole family will love. This easy casserole is loaded with shredded cheddar cheese, real bacon bits and condensed tomato soup, all sandwiched between two layers of bread.

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.

Braaibolletjies met roomsous en kaas

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.

Kwaai Braai Pie - WEG tydskrif

Kwaai Braai Pie

WEG tydskrif 2 rolle skilferdeeg – ontdooi en uitgerol 1 pak spinasie of vars bossie Gaar hoender (geflok of in blokkies) 250gr spek – 1 ui, 1 rooi en 1 geel rissie gekap en gebr…

Maklike bruismeel-roosterkoek

Maklike bruismeel-roosterkoek

Lekker vir op die kole!

Gebakte toebroodjies

Dié metode is minder moeite as gewone Franse roosterbrood en daar is boonop ’n verrassende vulsel binne-in die broodjie.

Driekaasbraaibroodjie

Driekaasbraaibroodjie

’n Braaibroodjie is só onverbeterlik dat ’n mens nie aan die manier waarop jy dit maak wil karring nie. Maar soms kry ’n mens mos net lus vir ietsie anders, of luukser... probeer dié resep!