Bring and Braai

Collection by Marlene Glanz

8 
Pins
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Happies: Pampoen muffins met kaneelsuiker

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

This cheese and marmite pull-apart bread is delicious fresh from the oven and is great for sharing around the kitchen table with family and friends.

Cheese and Marmite pull-apart bread

·
339 reviews
·
4 hours
·

Warm from the oven, this cheesy Marmite tear and share bread won't last long!