When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

afrikaans

Collection by Maureen Oosthuizen

9 
Pins
 • 
51 
Followers
Maureen Oosthuizen
"As ek jou enigiets in die lewe kon gee, sou dit stilte in jou hart wees sodat jy dit wat oor jou pad kom met kalmte sou kon aanpak. Best Inspirational Quotes, Uplifting Quotes, Words To Live By Quotes, Rose Quotes, Afrikaanse Quotes, Christian Messages, Wedding Quotes, Woman Quotes, Cool Words

"As ek jou enigiets in die lewe kon gee, sou dit stilte in jou hart wees sodat jy dit wat oor jou pad kom met kalmte sou kon aanpak." - Pam Brown #quotes #words #inspiration

Iewers by Elizabeth Kendall Lyric Quotes, Qoutes, Afrikaans Language, South Afrika, Soul Songs, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Scrapbook Quotes, Goeie More

‘Iewers’ by Elizabeth Kendall

'Iewers' by Elizabeth Kendall. Afr. gedig, skildery in olieverf: Suid-Afrika, my vaderland! AFRIKAANS: Woord en Beeld

My nooi is in nartjie - DJ Opperman Word Express, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Poetic Justice, Quote Board, My Land, Meaningful Words, True Words, Qoutes

‘De Rust's beauty’ by Elizabeth Kendall

'De Rust's beauty' by Elizabeth Kendall. De Rust is a small village at the gateway to the Klein Karoo. (South Africa) I saw this well-known and lovely Afrikaans poem painted on one of the shop's walls in town. De Rust might be small but it...

Een aand gedurende die oorlog, het sy vader se kommando op die plaas oornag. Die Engelse was kort op hulle hakke, en agter hulle bloed aan. Die oggend nadat die kommando vertrek het, daag die Engelse dan ook daar op. Die offisier in bevel, 'n sekere kaptein JEB Sealy, kry dan ook bewyse op die plaas dat die kommando daar oornag het. Nadat Sealy bietjie rondgekyk het, sien hy vir Japie daar naby staan en besluit om hom te ondervra. Hoeveel van hulle was daar? Armed Conflict, Stencil Patterns, Teaching History, My Heritage, My Land, African History, Military History, Funny People, My World

Een aand gedurende die oorlog, het sy vader se kommando op die plaas oornag. Die Engelse was kort op hulle hakke, en agter hulle bloed aan. Die oggend nadat die kommando vertrek het, daag die Engelse dan ook daar op. Die offisier in bevel, 'n sekere kaptein JEB Sealy, kry dan ook bewyse op die plaas dat die kommando daar oornag het. Nadat Sealy bietjie rondgekyk het, sien hy vir Japie daar naby staan en besluit om hom te ondervra. Hoeveel van hulle was daar?