Konfyt

Collection by Melt

10 
Pins
Maketaan Konfyt (fyn) (Onbekend) Bestanddele 500 g Waartlemoen 750 g Suiker Metode Vir elke 500 g Waartlemoen gebruik u 750 g suiker. Sny die waartlemoen in klein stukkies. Jam Recipes, Canning Recipes, Kitchen Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Vegan Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Bitter Gourd Fry
Jam RecipesCanning RecipesFavorite RecipesVegan Recipes

MAKATAAN KONFYT

Hilda Dates Steyn MAKATAAN KONFYT: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/makataan-konfyt.html 1 groot Makataan Kalkoplossing: 12.5ml kalk 3.6 liter water water om te week water om in te kook Stroop: 500g suiker en 1 liter water vir elke 500g vrugte sap van 1 suurlemoen knypie sout 5 stukke (Robertsons ) gemmerstukke Metode: Verwyder groen skil en sagte binneste van makataan. Sny wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met vurk en weeg die stukke. Plaas oornag in…

MRS BALL’S Blatjang | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons! Chutney Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Crockpot Recipes, Healthy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Low Carb Salad Dressing
Chutney RecipesJam RecipesCanning RecipesHealthy Recipes

MRS BALL’S Blatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

(Edward Ball, haar kleinseun, het die oorspronklike grootmaat-resep verklein. Dit maak 18 bottels ( mild) blatjang. BESTANDDELE: 612 g droeperskes 238 g gedroogde appelkose 3 liter bruin dru…

KWEPERJELLIE South African Dishes, South African Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Dehydrated Food, Preserving Food, Recipe Today, Chutney, Food And Drink
Cake RecipesDehydrated FoodPreserving FoodChutneyFood And Drink

KWEPERJELLIE

We left Nossob early in the morning with a thermosful of coffee and the previous night's bread wrapped up in our foodbox for a breakfast som. Jam Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Christmas In South Africa, Kos, South African Recipes, Food Dishes

PERSKE KONFYTE

PERSKESNIPPER KONFYT 1. Sny taaipitperskes in helftes, draai die pitte uit met n teelepel en skil die vrug af. Sny dit met n skerp mes in fyn snippers en weeg dit. 2. Bedek die snippers met water. Gebruik 125 to 250 ml ...water vir elke 500 g snippers. Laat dit kook tot dit sag maar nie pap is nie (ongeveer 10 minute lank). 3. Voeg 500 g suiker vir elke 500 g snippers en 2,5 ml wynsteensuur vir 1 kg snippers by. Roer tot die suiker opgelos is. 4. Kook dit tot die stroop, wanneer dit op n…

Bestandele: 500 g groenvye 1 liter koue water 1 liter kook water 5 ml kalk 2 vye blare Fig Recipes, Canning Recipes, Coffee Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Fig Preserves Recipe, Fresco, Kos
Fig RecipesCanning RecipesRecipies

Heel Groen Vye Konfyt

Bestandele: 500 g groenvye 1 liter koue water 1 liter kook water 5 ml kalk 2 vye blare Stroop: 500g wit suiker 750 ml water 10 ml suurlemoensap of 1 ml wynsteensuur 1 stuk pypkaneel Hou die stingels aan en skil dun of skraap die velletjie af. Sny 'n kruis in die onderkant van elke vy. Meng koue water en kalk, plaas vye in oplossing en laat oornag week. Spoel onder koue kraan water af. Plaas in 'n vuurvaste bak en voeg kookwater en blare by. Bedek en plaas in mikrogolf 8-10 min by volle krag…

PRUIM KONFYT Microwave Recipes, Prunus, Dessert Recipes, Desserts, Pickles, Recipies, Veggies, Appetizers, Pudding
RecipiesVeggiesAppetizers

PRUIM KONFYT - Food Lovers Recipes

PRUIM KONFYT 1 kg vrugte (ontpit, gekap of fyngemaak soos jy verkies) 1 kg suiker 2 eetlepels suurlemoensap 2 teelepels botter Gebruik ‘n glas mikrogolf houer. Sit die vrugte bedek vir 5 min in die mikrogolf op 100% Haal uit en hou eenkant Verhit die suiker vir 6 min in die mikrogolf ook op 100% […]

The Best Ever Strawberry Jam--Didn't set but made for fabulous strawberry syrup! Homemade Strawberry Jam, Strawberry Jam Recipe, Strawberry Picking, Homemade Jelly, Jam Recipes, Canning Recipes, Canning 101, Pancake Recipes, Fruit Recipes
Strawberry PickingJam RecipesCanning RecipesPancake RecipesFruit Recipes

AARBEI KONFYT

OORNAG HEEL AARBEIKONFYT Soek net die ferm helderrooi aarbeie uit vir hierdie konfyt. Weeg die aarbeie af en gebruik vir elke 500g aarbeie 350g wit suiker en 15ml suurlemoensap. Plaas die aarbeie en suiker in afwisselende lae in ‘n kastrol en sprinkel die suurlemoensap oor die suikerlae. Moenie water byvoeg nie. Laat oornag stroop vorm.Verhit die volgende dag baie stadig oor lae hitte tot kookpunt en roer dit versigtig aan die begin om nie die aarbeie te breek nie, maar seker te maak al die…

3 kg Druiwekorrels (Dit maak nie saak as daar pitte in is nie.) 2 kg witsuiker 1 klein suurlemoen Food Test, Preserves, Plum, Picnic, Favorite Recipes, Sweets, Canning, Fruit, Random
Food TestFavorite RecipesSweets

Korrelkonfyt / Druiwekonfyt

3 kg Druiwekorrels (Dit maak nie saak as daar pitte in is nie. Dis volgens jou smaak.) 2 kg witsuiker 1 klein suurlemoen Was die druiwekorrels af en plaas in 'n groot pot op die stoof. Strooi die suiker bo-oor. Sit stoofplaat op baie lae hitte totdat die suiker heeltemal gesmelt het. Kook daarna op hoër hitte vir ongeveer ‘n halfuur. Voeg die suurlemoen se sap by die konfyt en roer goed deur voor jy in gesteriliseerde flesse skep. Toets: Sit voor jy begin om die konfyt te kook, ‘n piering in…

PERSKE, SPANSPEK EN GRANADILLA KONFYT South African Recipes, Canning Recipes, Diy Food, Chutney, Preserves, Pickles, Dessert Recipes, Desserts, Mason Jars
Canning RecipesDiy FoodChutney

GEELPERSKE SPANSPEK EN GRANADILLA KONFYT - Food Lovers Recipes

Posts about appelkooskonfyt written by kreatiewekosidees and Jam Recipes, Canning Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Caramel Apple Jam Recipe
Jam RecipesCanning RecipesFavorite RecipesRecipiesCaramel Apple Jam Recipe

KONFYT & BLATJANG RESEPTE

WENNERS WENK vir diegene wat al gesukkel het met konfyt of ingelegde vrugte wat sandsuiker geword het. Die geheim is dat die suiker heeltemal opgelos moet wees voordat die stroop begin kook. LET WEL...