groeipyne♥︎ .... ek's jammer vir die mooi wat ek mis gekyk het toe my hart seer was. mag ek leer om die klein goedjies meer te waardeer en onthou om gesond te word lyk elke dag anders, mag ek geduld hê met myself, my hand op my hart sit en net wees mag ek stil raak met die son se strale wat gloei op my gesig, met die aarde onder my, net asemhaal, en dankie sê vir die Here vir hierdie groeipyne, grootword is anders as wat ek gedink het maar my kop is nou bo water dieselfde plek waar ek op 'n...