Your laugh is a pomegranate split open. Laugh again - Ingrid Jonker

Jou lag is n oopgebreekte granaat. - Your laugh is a pomegranate split open. Laugh again - Ingrid Jonker

"Verhaal" deur Elisabeth Eybers #afrikaans #gedigte #suidafrika - rough translation: 'And through the years she herself became the conclusion of the tale: her silence and power was more beautiful than the thing upon which she waits."

"Verhaal" deur Elisabeth Eybers - rough translation: 'And through the years she herself became the conclusion of the tale: her silence and power was more beautiful than the thing upon which she waits.

Afrikaans Quotes, Grandparents, Amen, Heart, Wisdom, Sayings

DJ Opperman #Afrikana #Poësie #Afrikaans …

Ek het die wondere van God beskryf en al die monsters uit my hart verdryf

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Die lewe se magic lê in klein oomblikke... __ⓠ Wilna Adriaanse #afrikaans #LifeQuotes #litnet

Die lewe se magic lê in klein oomblikke.

Ingrid Jonker #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika

Die kabouter met die rooi-rooi hart het dit self vir my gesê .


More ideas
Pinterest
Search