Vetkoek

Collection by Melinda Tromp

8 
Pins
 • 
7 
Followers
Melinda Tromp
KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.
South African DishesEthnic RecipesChurrosCooking Recipes

KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Cooking RecipesAfrican Bread RecipeLight RecipesCreative Food

Vetkoek & Mince Recipe. Nothing beats the comfort of home-made South African vetkoek. And on the off-chance you any have left-overs, serve with Apricot Jam for a sweet delicious treat.

Curried Mince Vetkoek

Vetkoek & Mince Recipe. Nothing beats the comfort of home-made South African vetkoek. And on the off-chance you any have left-overs, serve with Apricot Jam for a sweet delicious treat.

KERRIEMAALVLEIS-VETKOEKE Varsgebakte vetkoek met heerlike kerriemaalvleis is sinoniem met kerkbasare, kermisse en feeste en is deesdae 'n tradisie wat ons met al ons landgenote deel. Die meeste supermarkte verkoop...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

KERRIEMAALVLEIS-VETKOEKE Varsgebakte vetkoek met heerlike kerriemaalvleis is sinoniem met kerkbasare, kermisse en feeste en is deesdae 'n tradisie wat ons met al ons landgenote deel. Die meeste supermarkte ver...

Traditional Vetkoek | Huisgenoot, ,

Vetkoek | Huisgenoot - I Cook Different

VETKOEK 4 Koppies Koekmeel 1 Pakkie Yeast 1 Teelpl Suiker 1/2 Teelpl Sout 2 1/2 Koppies lou kookmelk & water Olie Read More by denisedee1

Irene se vetkoek Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1pakkie anchor kits suurdeeg, 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou…
Cooking RecipesFavorite RecipesSnacksSouth African Dishes

Vetkoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1 pakkie anchor kits suurdeeg,(10 g ) 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou w…

Vetkoek (magwinya) | Boerekos.com – Kook met Nostalgie
Ethnic RecipesCooking RecipesHow To Read A RecipeGood Food

Vetkoek (magwinya) – Boerekos – Kook met Nostalgie

Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi d…