Annelien Pienaar Resepte

Collection by Melinda J. van Rensburg

20 
Pins
Melinda J. van Rensburg
Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier Baking Tips, Baking Recipes, Snack Recipes, Snacks, Rusk Recipe, South African Recipes, Cake Cookies, Food To Make, Favorite Recipes

Growwe Karringmelk beskuit met 'n Les - Annelien Pienaar

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by 15h00 middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al South African Recipes, Indian Food Recipes, Africa Recipes, Ethnic Recipes, Pie Recipes, Snack Recipes, Snacks, Kos, Savory Pastry

Samoesas - Annelien Pienaar

Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede […]

Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit so ontwikkel het vir eier allergië.    1. Hierdie beskuit is soos smelt in die mond Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes, Rusk Recipe, Crazy Cookies, Cook Up A Storm, Low Carbohydrate Diet, Appetisers, Word 2

Semel karringmelk beskuit - Annelien Pienaar

Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek dit so ontwikkel […]

'n Gesonde happie saam met oggendtee voor werk en skool. Tea Recipes, Cooking Recipes, Rusk Recipe, Cookie Packaging, South African Recipes, Yummy Cookies, Family Meals, Kos, Food Photography

Resep: Jogurtbeskuit

Bros beskuit wat jou sal lus maak om die oggend aan te pak. Uit Boerekos met ’n twist deur Annelien Pienaar.

Talentvolle akteur, sanger en aanbieder, Willem Botha het op die stel van Boerekos met 'n Twist kom kuier. Hy is 'n plaatjie en geniet die plaaslewe baie. Hy het 'n natuurlike aanvoeling vir gesonde kos en is 'n voorslag boerseun in die kombuis. Vandag deel ek die South African Recipes, Bread Rolls, Kos, Meet, Rolls, Buns, Dinner Rolls, Aries, Panini Bread

Melkbrood met heilsame Groentesop - Annelien Pienaar

Talentvolle akteur, sanger en aanbieder, Willem Botha het op die stel van Boerekos met ‘n Twist kom kuier. Hy is ‘n plaatjie en geniet die plaaslewe baie. Hy het ‘n natuurlike aanvoeling vir gesonde kos […]

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige Crocpot Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Meat Recipes, Recipies, One Pot Dishes, English Food, Kos, Crockpot

Een-pot-bees risotto - Annelien Pienaar

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige

Cheesecake with Cherries by Rowen Sambasivan Cukierenka Frozen Desserts, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Food Cakes, Cupcake Cakes, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Yummy Treats

Kondensmelk roomys met 'n Twist! - Annelien Pienaar

So vinnig soos jy kan sê blits is hierdie roomys gemaak en die volgende dag gereed om te eet. Hierdie resep is ʼn basiese resep en ek sal al die variasies vir julle volledig aandui. Nota: Ingedampte melk (Evaporated milk) word in SA in verskillende massa’s verkoop. Ten

Every chocolate fanatic would said 'OMG!" if try these ‘Triple Threat’ Ganache-Filled Chocolate Cupcakes. These are buttermilk, dark chocolate cupcakes filled Chocolate Ganache Cake, Best Chocolate Cake, Homemade Chocolate, Chocolate Desserts, Ganache Frosting, Ganache Recipe, Chocolate Coffee, Chocolate Cake Recipe Without Baking Soda, Pastries

Glans ganache versiersel - Annelien Pienaar

Kom ons praat eers oor die kwaliteit en soort sjokolade wat gebruik word vir die maak van Ganache. My voorbeeld vir hierdie les is Lindt se sjokolade reeks want almal kan dit geredelik op die winkel rakke bekom. Jy kan later self soek vir goedkoper alternatiewe, maar

Joe Foster was 'n wonderlike gas op die Boerekos met 'n Twist TV reeks. Een van ons land se talentvolle liedjie skrywers, musikante en sanger...'n ongelooflike rustige en skaam jong man wat reeds diepspore in die musiekbedryf trap. Dit was groot pret om voor die oond te The Fosters, Van, Meet, Curries, Scones, Breads, Bread Rolls, Curry, Bread

Piekniek Naanbroodjies saam met Joe Foster - Annelien Pienaar

Joe Foster was ‘n wonderlike gas op die Boerekos met ‘n Twist TV reeks. Een van ons land se talentvolle liedjie skrywers, musikante en sanger…’n ongelooflike rustige en skaam jong man wat reeds diepspore in […]

Mashed Potatoes with Garlic-Olive Oil Garlic mashed potatoes are high on our love list. To intensify the flavor, I combine garlic and olive oil in the food processor and drizzle it on top of the potatoes. Garlic Mashed Potatoes, Mashed Potato Recipes, Potato Dishes, Baked Potato, Dutch Oven Recipes, Cooking Recipes, Grandma's Recipes, Popcorn Recipes, Vegetarian Cooking

Kappok aartappels met 'n Twist - Annelien Pienaar

Is daar ‘n tower-kunsie of twee om veerligte kappok aartappels te maak of is dit net geluk? Nee, dit het alles te doen met die varieteit van die aartappel wat gebruik word. Ek verkies om ‘n melerige soort aartappel te gebruik wat die veerligtheid van die fyn aartppels

Although the mother pineapple plant only produces one main fruit crop, it produces several types of offsets or babies that eventually produce fruit. Pineapple Plant Care, Pineapple Planting, Pineapple Fruit, Tropical Fruits, Tropical Plants, Snake Plant Care, 800 Flowers, Mother Plant, New Fruit

Ingelegde Pynappel - Annelien Pienaar

Die inlê van pynappel is verseker een van die vinnigste preserverings werkies wat mens kan doen. Ek koop gereeld pynappel op spesiale aanbieding en kan nie wag om tuis dit te verwerk en altyd op die rak gereed te hê vir koeke, terte en ook slaai en

Fluweelagtig, sag en dekadent is al wat ek kan sê oor tuis gemaakte Malvalekkers. Jy kan al die kleure van die reënboog maak en die wonderlikste geure om jou op ‘n fantasie vlug te neem! Van pragtige kinder partytjies vir n feë prinses tot ‘n see rower Homemade Muffin Mix, Homemade Muffins, Sweets, Homemade Cakes, Home Made Cupcakes, Gummi Candy, Candy, Goodies, Treats

Malvalekkers - Annelien Pienaar

Fluweelagtig, sag en dekadent is al wat ek kan sê oor tuis gemaakte Malvalekkers. Jy kan al die kleure van die reënboog maak en die wonderlikste geure om jou op ‘n fantasie vlug te neem! Van pragtige kinder partytjies vir n feë prinses tot ‘n see rower

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! South African Recipes, Cloth Flowers, Light Recipes, Waffles, Pancakes, Crepes, Breakfast Recipes, Gluten, Meet

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! - Annelien Pienaar

Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die […]

My love for preparing and working with meat came from my childhood days. We were taught from a young age to respect nature and be thankful for what it produc. Biltong, Childhood Days, Smoking Meat, The Cure, Good Food, Scene, Meals, Make It Yourself, Recipes

Cured Sirloin with Biltong flavours

My love for preparing and working with meat came from my childhood days. We were taught from a young age to respect nature and be thankful for what it produc...

Dit is nou weer aspersie tyd en selfs my troeteldiere hier op die plaas help pluk. Ek het eintlik vergeet van die aspersies wat ons geplant het en op & dag toe ons gaan ertjies soek, kom die honde al stoeiende met bekke vol aspresies verby. Recipes, Food, Recipies, Essen, Meals, Ripped Recipes, Yemek, Cooking Recipes, Eten

Botter en suurlemoen Aspersies - Annelien Pienaar

Dit is nou weer aspersie tyd en selfs my troeteldiere hier op die plaas help pluk. Ek het eintlik vergeet van die aspersies wat ons geplant het en op 'n dag toe ons gaan ertjies soek, kom die honde al stoeiende met bekke vol aspresies verby. Dit