Melanie Stokes

Melanie Stokes

9 followers
·
26 followers
Melanie Stokes
More ideas from Melanie
Ek het al baie oondgebraaide aartappels gemaak, maar hierdie nuwe manier van Jamie Oliver is regtig aan te beveel. Die aartappels word effens platgedruk so halfpad deur die oondbraaityd. Eendvet maak dit baie bros, maar jy kan dit vervang met sonneblomolie. (Sien wenk.)

Fried-Spinach-and-Artichoke-Dip-Balls-

These delicious Cheesy Spinach Balls, Puff Cups and Spinach Artichoke Balls are perfect for parties or as a savoury treat. You'll also love the Cob Loaf Spinach Dip!

Pampoenkoekies met stroop, >Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit. Dié resep met die soet stroop kom van Susan, die ma van Herman Lensing, SARIE-kosredakteur.

Pampoenkoekies met stroop, Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit.