melandi viljoen

0 followers
·
5 following
melandi viljoen
More ideas from melandi
Blackheads are a general problem that affects us all. These happen when a follicle of hair is clogged with oil deposits and dirt, or dead skin cells

White French tips with black flick nail art

Suurlemoenblokkies (Foto: Teetydlekkernye, Lekker & Vinnig, Lapa-uitgewers) Suurlemoenblokkies klink soos die perfekte smulhappie vir ʼn blou Maandag. Lewer 12 blokke Bestanddele 1 x 200 g-pak tennisbeskuitjies 1 x 397 g-blik kondensmelk 150 ml suurlemoensap 125 ml klapper Metode Pak ʼn laag beskuitjies in ʼn gesmeerde vierkantige tertbord. Klits die kondensmelk en suurlemoensap tot dik en smeer die helfte daarvan oor die beskuitjies. Herhaal die proses en strooi laastens die klapper oo...

Piekel uitjies ..die lekkerste pekel uitjies..!

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water bruin asyn 10 ml pepperkorrels klein uitjies kookwater 2 rooi brand r…