Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie!

Spek, Room en Blomkool Gebak | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 s…


More ideas
Pinterest
Search