Soutterte

Collection by Meinie Steenkamp

22 
Pins
 • 
41 
Followers
Ingredients : 6 c diced potatoes (I used Simply Potatoes diced potatoes with onion) 1 tbsp extra virgin olive oil 1 1/2 c reduced fat Colby & Monterrey blend cheese, shredded 6 slices Canadian bacon, diced 2 sliced green onions 24

Farmer Casserole

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

South African Piri Piri Chicken (chicken simmered in a spiced lemon-onion sauce). So easy and different!

South African Piri-Piri Chicken - The Wanderlust Kitchen

A delicious recipe for South African Piri-Piri chicken, featuring tender chicken breasts simmered in a spiced lemon and onion sauce. Easy and different!

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

This is one of my mum's recipes, from her hand written cookbook that I now have. I have no idea where this recipe originally came from, b...

Zucchini Slice

This is one of my mum's recipes, from her hand written cookbook that I now have. I have no idea where this recipe originally came from, but even so, I adapted it a little. Her recipe added 1/3 cup oil, but I think it's fine without it. There is enough fat from the bacon, cheese and eggs. If you feel the need, add it. It's quite surprising how simple this recipe is, yet so tasty - you can taste everything. Bacon. Onion. Egg. Cheese. You can kind of taste the zucchini, but it's not too much…

Oond 180 gr C.   Meng saam:  1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

Maklike Tunatert

RSG - Dis die een! || Resepte || Kulsum se gemaklikte tert (Tuna tert)

RSG - Dis die een! || Resepte || Kulsum se gemaklikte tert (Tuna tert)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Hierdie gereg klink so reg in ons kraal!

[Resep] Heerlike biltongsouttert | Maroela Media

Hierdie gereg klink so reg in ons kraal!

Simba Tjips Gereg | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Simba Tjips Gereg – Boerekos – Kook met Nostalgie

Frieda se Vrydagaand Simba Tjips Gereg 4 eetlepels botter 3 eetlepels koekmeel – aangemaak met klein bietjie water tot pasta 375ml warm melk 2 kop gesnipperde ham 2 pakke gekrummelde skyfies- enige geur 2 x koppies gerasperde kaas Voorverhit die oond tot 180C. Maak ‘n witsous van die botter, meel en melk Gooi die ham, kaas en 1 pak skyfies by. Gooi die helfte van die ander pak skyfies onder in ‘n bak, skep die witsous bo-op, bedek met kaas en skyfies gemeng en bak 15–20 minute tot goudbruin…

Oond 180 gr C. Meng saam in groot bak: 1 blik Boeliebeef, 1 pak spek, in stukkies geknip, 1 blik sampioene, dreineer, 1 E droeë pietersielie, 1 klein gerasperde ui, 1 t mosterdpoeier, 1 k gerasperd…

Souttert

Oond 180 gr C. Meng saam in groot bak: 1 blik Boeliebeef, 1 pak spek, in stukkies geknip, 1 blik sampioene, dreineer, 1 E droeë pietersielie, 1 klein gerasperde ui, 1 t mosterdpoeier, 1 k gerasperd…

Korslose sout tert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Korslose sout tert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker smul vinnige middagete 450ml melk 1 blik bullybeef 6 viennas opgekap blikkie tuna stukke – gedreineer 2 kop gerasperde kaas ( 1 kop – mengsel) – (1 kop – bo-oor) 150ml koekmeelblom 1 tl bakpoeier 5 groot eiers geklits 1 baie fyn ui gekap knypie sout, mosterdpoeier en gedroogde pietesielie, witpeper 1 tl knoffelsout Stel oond op 180C. In groot mengbak meng koekmeel, bakpoeier, sout, mosterdpoeier, pietersielie, knoffelsout, wit peper (nie sif nie) Voeg res van die bestandele by , meng…

Vinnige Souttert 1/2 k bruismeel,  3 E kookolie,  1 en 1/2 k gerasperde kaas,  gekapte gras-ui, oF 1 klein gekapte ui,  2 groot eiers,  1 en 1/2 k melk,  2 k gaar vleis bv: ham, bacon, hoender, maalvleis.  Sout na smaak  Meng alle bestanddele en skep in gesmeerde oondbak, Bak vir 40 minute by 180gr C tot goudbruin.

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie