Beskuit

Collection by Megan Misty

8 
Pins
 • 
94 
Followers
Megan Misty
Resep ‘Proe nes Ouma s’n’-karringmelkbeskuit - Elmarie Venter - Resep ‘Proe nes Ouma s’n’-karringmelkbeskuit 1 kg bruismeel 10 ml t) sout 500 g Stork Bake 375 ml k) suiker 500 ml k) karringmelk - South African Dishes, South African Recipes, Best Dessert Recipes, Sweet Recipes, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Kos, Biscuit Recipe, Baking Recipes
Sweet RecipesButtermilk RusksBaking Recipes

Resep 1: ‘Proe nes Ouma s’n’-karringmelkbeskuit

1 kg bruismeel 10 ml (2 t) sout 500 g Stork Bake 375 ml (1½ k) suiker 500 ml (2 k) karringmelk 2...

ANYSBESKUIT (Aniseseed rusks) This is probably the most traditional/original South African rusk. Beskuit (rusks) is dipped in coffee, and eaten first thing in the moring if a late breakfast is to be had, or alternatively at tea time with coffee. South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Bread Recipes, Kos, Rusk Recipe, Healthy Breakfast Snacks, Curry Recipes
Baking RecipesCake RecipesBread RecipesCurry Recipes

Resep: Anysbeskuit | Maroela Media

Resep vir anysbeskuit om saam met 'n koppie boeretroos te geniet.

Buttermilk Rusks (Karringmelk Beskuit) - Look At What I Made - Colleen Crowie - Buttermilk Rusks (Karringmelk Beskuit) - Look At What I Made Buttermilk Rusks (Karringmelk Beskuit) - Look At What I Made - South African Dishes, South African Recipes, Kos, Rusk Recipe, Hard Bread, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks, All Bran, Retro Recipes
Hard BreadRetro Recipes

Mosbeskuit

Varsgebakte mosbolletjies of dié wat uitgedroog, dis altyd lekker.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 60 stukke Bestanddele 1,5 kg bruismeel 5 ml (1 t) sout 250 g (½ blok) botter, gesmelt 375 ml (1½ k) suiker 1 l (4 x 250 ml) karringmelk 3 eiers Metode Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel en sout saam in mengbak. 2. Roer suiker en karringmelk by effens afgekoelde botter. 3. Klits eiers en roer by karringmelkmengsel. 4. Roer karringmelkmengsel by meelmengsel tot gemeng. 5. Skep deeg in 2 groot gesmeerde broodpanne. 6. Bak vir 30 min. Stel temperatuur af na… Wine Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Curry Recipes, Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Healthy Breakfast Snacks
Baking RecipesCurry RecipesButtermilk Rusks

Resep vir karringmelkbeskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 60 stukke Bestanddele 1,5 kg bruismeel 5 ml (1

kondensmelk vere beskuit Picture Eggless Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Rusk Recipe, Crispy Cheddar Chicken, All Bran, South African Recipes, Biscuit Recipe, Other Recipes
Cooking RecipesBread RecipesCrispy Cheddar ChickenOther Recipes

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits… Healthy Breakfast Snacks, Quick Snacks, Healthy Food, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Oven Recipes, Pizza Recipes
Quick SnacksHealthy FoodBaking RecipesCookie RecipesBread Recipes

Growwe beskuit

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Desserts, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos
Cake Roll RecipesRecipe Box

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Jy het nodig: 1 Kg Volkoringmeel 250 ml Klapper 200 ml Pitlose Rosyne 55 ml Bakpoeier 500 ml Suiker 250 ml Sonneblomolie 500 ml Koekmeel 500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 ml Sonneblomsaad 10 ml … Rusk Recipe, South African Recipes, Milk Cookies, Microwave Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bakery, Sweet Treats, Yummy Food
Milk CookiesBakerySweet Treats

Knars Gesondheid Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 1 Kg Volkoringmeel 250 ml Klapper 200 ml Pitlose Rosyne 55 ml Bakpoeier 500 ml Suiker 250 ml Sonneblomolie 500 ml Koekmeel 500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 ml Sonneblomsaad 10 ml …