(13) Amalia Van Jaarsveld

(13) Amalia Van Jaarsveld

SONY DSC — with Karlien Van Jaarsveld Bestuur and Amalia Van Jaarsveld.

Media Passion PR

Media Passion Marketing & PR added a new photo.

(13) Amalia Van Jaarsveld

(13) Amalia Van Jaarsveld

Christiaan Kritzinger deel sy nuutste 'songs' met ons en na die vergadering kry ons 'n 'live show' gratis. Die lekker daarvan om met kunstenaars te werk ....

Die Sangsensasie Sibongile Mngoma en Joseph Clark, ons eie Freddie Mercury het 'n hoendervleis nommer gelewer.

Jakkie Louw wat binnekort pa word en sy mooi vrou het kort na middernag sy trefferlied: Een miljoen woorde, gesing. Hy het die skare ook met van sy ander gunstelinge bederf. SOOOO kosbaar gewees. Beslis Cansa se blue-eyed-boy

Jakkie Louw wat binnekort pa word en sy mooi vrou het kort na middernag sy trefferlied: Een miljoen woorde, gesing.

Die Dans dans Lisa-manne was treffer en die jongklomp wat reeds teen middernag vaak was is vinnig tot opwinding geskud.

Ek en die beeldskone, en innerlik-mooie, Liane Heyl.— with Liane Heyl

— with Liane Heyl

Ek leer Mev Tandeka Madiba Zuma se Persoonlike kantoordame, Sipokazi, hoe 'n mens op 'n foto behoort te lyk

As Altus en Zetske se persoonlike Reklame-bestuurder was dit vir my 'n ongelooflike voorreg om van die begin tot einde deel van die hele verlowingspartytjie en beplanning en aanmekaarsit te wees.

Keira the blonde, Rosamund the blonde, and Matthew the hunk.

Media Passion PR

Media Passion Marketing & PR added a new photo.

Media Passion PR

Media Passion Marketing & PR added a new photo.

MEDIA PASSION MARKETING AND PR wil ons kliënt Zetske van Pletzen vreeslik baie gelukwens met haar 25 ste verjaarsdag vandag. Dit is 'n eer en voorreg om saam met Zetske te werk. Zet, bly altyd die pragtige mens wat jy van binne (en buite) is. xxx

Pinterest
Search