GROOT FM 90.5 - Ons was daar!

Ek het gaan loer waaroor die bohaai oor die splinternuwe radiostasie gaan, en gesien dit is nie om dowe neute nie. Hier kom 'n groot ding.
8 Pins46 Followers
GROOTFM is ‘n kommersiële radiostasie met ‘n gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien.  Goeie Afrikaanse musiek en internasionale kontemporêre musiek vorm die kern van die stasie en is ook vermeng met lekker gesels oor die relevante sake van die dag.

Hykie Berg is elke Saterdagoggend 09:00 tot 13:00 aanbieder van 'n program. Op foto saam Amalia van Jaarsveld.

logo

Listen online Groot FM Radio Station broadcasting live transmission from Pretoria South Africa.

Steve Hofmeyr een van die vele celebs wat steun aan hierdie nuwe radiostasie verleen.

With Wilma-Louise Piek and Amalia Van Jaarsveld.

Reeva Schoeman, een van die aanbieders op hierdie radiostasie saam Amalia van Jaarsveld.

(13) Amalia Van Jaarsveld

(13) Amalia Van Jaarsveld

Etienne Piek, Stasiebestuurder van GrootFM 90.5 saam Amalia van Jaarsveld

More ideas
Pinterest
Search