BRAN BUTTERMILK RUSKS - A SOUTH AFRICAN TREAT — JAN the Journal
Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead while sipping strong coffee and nibbling on bran and buttermilk rusks. It’s not always easy living more than 8 000 kilometres away fro
Buttermilk Bran Rusks
Try your hand at making this South African treat yourself with the help of Hulett's. A healthier twist on the traditional buttermilk rusks recipe.
Bran-rusks SA Recipes | Old Style Recipes Bran-rusks
Favourite South African Recipes :: Bran-rusks
Semel karringmelk beskuit
Healthy Rusks Recipe - Low sugar & high fiber - Domestic Goddesses
Traditionally South African rusks are full of sugar and fat. To turn them into the perfect breakfast snack I came up with a delicious healthy rusks recipe.
KARRINGMELK BESKUIT
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…
Maklike beskuit
Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)
Malefah’s Rusks
While Quentin’s cousin was visiting us last week, I was in the middle of preparing for the real V.I.P. visitors from the Cape we were expecting for the weekend. Every single bed in the house …
Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit
Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…
Heerlike semelbeskuit
Heerlike semelbeskuit Bros, krakerige beskuit wat nie verkrummel nie. Dit is vol sade wat dit gesond én vullend maak. Dis genoeg vir sowat 100 stukke Jy benodig:... 500 g margarien 500 ml kookwater 250 ml suiker 4 x 250 ml bruinbroodmeel 4 x 250 ml semels 125 ml sonneblomsaad 125 ml klapper 30 ml bakpoeier 5 ml sout Metode: Smelt die margarien in 100 ml kookwater. Smelt die suiker in die res van die water. Meng al die droë bestanddele saam en meng dan al die vloeistowwe by. Plaas dit oor in…
Engela se growwe semelbeskuit
Ons gee hier ’n proesel uit Louise van der Hoven se pragtige kookboek, Woenstynkombuis.