Biscuits

Collection by Mare

23 
Pins
 • 
8 
Followers
KLAPPER- EN HAWERMOUT KOEKIES (CRUNCHIES)

KLAPPER- EN HAWERMOUT KOEKIES (CRUNCHIES)

DADELBLOKKIES DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap... ...

DADELBLOKKIES

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap... 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in…

Chewy Sultana Squares Recipe (Only 3 Ingredients!)

These Chewy Sultana Squares are so satisfying because they’re packed with juicy sultanas. They’re delicious as a snack or a quick breakfast treat!

Crunchies Recipe

Crunchies Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Can you remember having this as a tea time treat? Nothing can beat warm crunchies just out of the oven and especially when you are in the mood for something delicious.

ongeveer 48 koekies 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k) melk 125 g (½ blok) botter 250 g (1 pakkie) dadels, fyn gekap 250 ml (1 k) klapper 60 ml (4 e) gouestroop knypie sout 5 ml (1 t) vanielje 1 eier 625 ml (2½ k) pofrys (Rice Krispies) 500 ml (2 k) ekstra klapper 1. Plaas suiker, melk, botter en dadels in kastrol. Verhit tot kookpunt en roer gereeld. 2. Laat 10 min. kook. Roer dikwels. 3. Roer klapper, gouestroop, sout en vanielje by. Laat nog 5 min kook. 4. Verwyder kastrol van hit...

Dadelvierkantjies

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k)

In en om die huis: DADELBLOKKIES

In en om die huis: DADELBLOKKIES

Crunchies - Like Mama makes them

Crunchies – A South African Favourite

·
5 reviews
·
35 minutes
·

Traditional South African recipe

Dadel Bolletjies 250 gr botter, 250ml suiker, 500 gr dadels fyngesny, 1 eier goed geklits, 1 pak marie beskuitjies fyngerol, klapper. Smelt botter, suiker. Voeg dadels en eier by en roer en prut tot eier mooi egalig deur gemeng is. Roer beskuitjies by. Haal van stoof af, laat net effe afkoel. Rol in balletjies en rol in klapper of druk plat in bak en sprinkel klapper bo-oor en sny in blokkies of vingers.

Dadel Bolletjies 250 gr botter, 250ml suiker, 500 gr dadels fyngesny, 1 eier goed geklits, 1 pak marie beskuitjies fyngerol, klapper. Smelt botter, suiker. Voeg dadels en eier by en roer en prut tot eier mooi egalig deur gemeng is. Roer beskuitjies by. Haal van stoof af, laat net effe afkoel. Rol in balletjies en rol in klapper of druk plat in bak en sprinkel klapper bo-oor en sny in blokkies of vingers.

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

My ouma het dit altyd vir ons gemaak toe ons klein was. Het dit nou die dag vir die eerste keer gemaak en dis ’n absolute wenner! Bestanddele: 250g margarien 2 eetlepels kakao 1pak versiersuiker (5…