Melkkos. Trying tonight for the kids.

Melkkos (directly translated - milk food) an old tradisional South African dish for cold and rainy days!

Korslose melktert

Korslose melktert use 116 g cake flour or for every tbsp 7 g tbsp cornflour = 8 g) as i have weighed and measured

Hilda van 7de Laan se Dadelvinger Resep: (Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. ) 250g margarien 250 ml suiker 500g dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukki...

) margarien 250 ml suiker dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak Mariebeskuitjies, in stukki.

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie!

Kondensmelk mostest

this link actually opens - I've been looking for the recipe for a long time now!lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong , kouevleis

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee.

Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop  vinnig om te maak

Korslose Melktert - Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te…

Pinterest
Search