South-African recipes

Collection by Mariette du Toit • Last updated 7 hours ago

167 
Pins
 • 
24 
Followers
Mariette du Toit
 Who would've thought you can make koeksisters with dough 😎😱 yummy unhealthy videos Dough Koeksisters Baking Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Homemade Desserts, Donut Recipes, Curry Recipes, Koeksisters Recipe, African Dessert, Gula
1:00

2-Ingredient Dough Koeksisters

All you need is 2 ingredients – yoghurt and flour – to make the dough for these 4 DELICIOUS sweet treats!

Impress your guests with this elegant dessert - a rich and creamy coffee flavoured mousse with a rusk base. South African Desserts, Indian Desserts, Elegant Desserts, Easy Desserts, Pudding Desserts, French Desserts, Tart Recipes, Sweet Recipes, Healthy Bread Recipes
1:14

Single Serve Coffee & Rusks Cremora Tart

Cremora + Ricoffy = creamiest most delicious desert EVER!!

Dadelvierkantjies ongeveer 48 koekies 1 l x 250 ml) suiker 187 ml k) melk . 125 g (½ blok) botter 250 g pakkie) da. Sweet Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Desserts, Dutch Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes

Dadelvierkantjies

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k)

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap . 1 eier 125 ml. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, Scones, Cake Pops, African Dessert

Dadelblokkies

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,

Koop sommer sponskoeke by die winkel om hierdie resep te maak. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Nougat Cake, Kos, Let Them Eat Cake, Yummy Cakes, No Bake Cake

Nougatkoek

Koop sommer sponskoeke by die winkel om hierdie resep te maak.

  Minced Meat Dishes, Mince Dishes, Minced Meat Recipe, Food Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Kos, Baked Meatball Recipe, Potatoe Casserole Recipes

Ouma Leen se roomfrikkadelle

In die pas afgelope seisoen van ons kosprogram Plaaskombuis op Via het Elma Postma onder andere by Maggie Fourie van die plaas Oudemuragie buite De Rust gaan kuier. Daar het sy ouma Leen se roomfrikkadelle geproe. Daardie program het soveel reaksie ontlok dat ons besluit het om die resep ook in Landbouweekblad te plaas.

  Cupcake Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Mini Cakes, Cupcake Cakes, Cupcakes, Traybake Cake, African Dessert

Ystervarkieplaatkoek

Ystervarkies (lamingtons) is heerlik dekadent, maar dit is nogal ’n tydsame proses om elke blokkie met sjokoladestroop en klapper te omhul. Hier het jy al die lekkerte, maar ’n kwart van die werk!

  Jam Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Homemade Mustard, Baby Boy Knitting Patterns, Condensed Milk Recipes, Mustard Recipe, Cheap Easy Meals, South African Recipes

SOETMOSTERT - 3 bestandele - jy gaan nooit weer terugkyk nie. - Marinda Kook

Kyk daar is mos resepte wat van geslag tot geslag kom Die mostert is so n resep. Jy kan dit saam met vark, koue vleis of aartappelslaai eet. Ook baie lekker op jou kaasbord. Die mostert is so lekker en Continue reading SOETMOSTERT – 3 bestandele – jy gaan nooit weer terugkyk nie.→

Search Results for “malva amarula” – Kreatiewe Kos Idees Oven Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Recipies, Baking Desserts, Kos, My Favorite Food

Yskas tert (lagie lagie tert)

LAGIE LAGIE POEDING 1 Pakkie tennis beskuitjies 1 blikkie kondensmelk 250ml room 1 tl vanlije geursel ½ kop suurlemoensap Meng alles goed tot dik gladde mengsel. (behalwe die koekies) Pak tennis be…

GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gero. Veggie Quiche, Easy Quiche, Yummy Quiche, Quiche Crustless, Cheese Quiche, Frittata, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes

GEROOKTE MOSSELTERT

GEROOKTE MOSSELTERT Heerlik vir enige vingerhappie, ligte middagete of aandete 1 ui, gekap pakkie sampioene in skywe gesny 2 blikkies gerookte mossels koppie gerasperde cheddarkaas 3 eiers 4 el botter 125 ml melk 1 tl mosterdpoeier 1 eetl koekmeel 1 tl aromat swartpeper na smaak rooipeper na smaak Voorverhitte oond teen 180C Braai uie in botter tot deurskynend, voeg sampioene by en braai liggies, haal af van die plaat. Gooi die gerookte mossels by met so 2 tl van die mossel olie. Gooi…