Afrikaans Bybel

Collection by Mcpepsi

25 
Pins
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Faith Quotes, Words Quotes, Sayings, Bible Verse Memorization, Afrikaanse Quotes

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11

God is by jou en my, oral waar ons gaan. Prayer Verses, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, Wisdom Quotes, Inspirational Qoutes, Motivational Words, Good Morning God Quotes, Afrikaanse Quotes, Think Happy Thoughts

Joshua 1:9 – “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.” Hy is met my

Image may contain: text Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, Uplifting Christian Quotes, Afrikaanse Quotes, Prayer Book, Bible Truth, Praise God, Religious Quotes

Alles werk ten goede mee...

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Romeine 8:28