When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

MELKTERT

Collection by Marina Jansen

26 
Pins
Marina Jansen
Bake your favorite treats with our many sweet recipes and baking ideas for desserts, cupcakes, breakfast and more at Cooking Channel. Portuguese Desserts, Portuguese Recipes, Portuguese Food, Portuguese Tarts, Portuguese Sweet Bread, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Gourmet Desserts

Portuguese Milk & Cinnamon Tart Recipe

·
293 reviews
·

This Portuguese milk and cinnamon tart recipe is very easy to follow and quick to make.

Maklike melktert Custard Recipes, Tart Recipes, Best Dessert Recipes, Desert Recipes, Mexican Food Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Curry Recipes, Salad Recipes

Maklike melktert

By die McGregors se boerekos-eetplek, Bagdad Café, tussen Nieuwoudtville en Vanrhynsdorp, kan jy aansit vir boerekostreffers, soos bobotie en hierdie heerlike kitsklaar-melktert.

Magnificent Milk Tart Recipes Photography by Tasha Seccombe Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Milk Tart, Something Sweet, Quiches

Another South African treat to devour at teatime. Ilse shares a more traditional recipe. | Photography by Tasha Seccombe

 Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Baking Desserts, Pizza Recipes, Yummy Recipes, Salad Recipes

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

RESEP: Rose se korslose m-m-m-melktert Melktert Recipe, Korslose Melktert, Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Iced Tea Recipes, Milk Recipes, Dessert Recipes, African Dessert

RESEP: Rose se korslose m-m-m-melktert

Rose se ma het haar gewys hoe om dié resep te maak toe sy nog op hoërskool was. Die resep is so oud soos die berge.

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlp Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Koo… Delicious Cake Recipes, Fudge Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Pie Dessert, Dessert Recipes, Desserts, Dessert Ideas, Melktert Recipe

Gert se Wenner Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode …

Sendeling-melktert - My WordPress Website Best Dessert Recipes, Sweet Recipes, Delicious Desserts, Fudge Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Cream Pie Recipes, Custard Recipes, Salted Caramel Fudge

Sendeling-melktert

Sendelinge weet hoe om bestanddele te rek en ’n skare kos te gee. Hierdie resep uit Sendelinge se Gunstelinge (1997) is effens aangepas vir Callie Maritz en Mari-Louis Guy se boek, Die Suid-Afrikaanse melktertversameling, wat in 2017 verskyn het.

This recipe for the milk tart, a classic South African dessert, is a real crowd-pleaser, filled with cinnamonny baked custard. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Custard Recipes, Milk Recipes, Curry Recipes

Resepte: Dis mos melktert!

Op Nasionale Melktertdag deel ons 'n paar smullekker resepte sodat almal 'n sny van hierdie smullekker bederf kan geniet.

Vlytige Melktert deur Mari-Louis Guy Custard Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, South African Recipes, Ethnic Recipes, Melktert, Pie Dessert

Mmmm . . . melktert!

Ons kos-rubriekskrywer Mari-Louis Guy en haar boet Callie het gaan aansit by ’n lang tafel in die hoofstraat van hul hartsdorp, Lutzville, en dit het hulle geïnspireer om drie van hul gunsteling-melktertresepte te deel.