Boerekos

Collection by May Coetzee

15 
Pins
Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish

Mieliepap Bolle Vir Braaivleis, dont want to think of the syns in this dish

Sweet pot bread, a South African braai classic – Melkkos & Merlot

Sweet pot bread, a South African braai classic – Melkkos & Merlot

Pot bread with a sweet twist. Brown sugar and cream turn the traditional braai classic into a sticky treat your kids will devour.

Pampoenkoekies - Traditional South African Recipe | 196 flavors

South Africa: Pampoenkoekies

Pampoenkoekies are traditional South African pumpkin fritters that are eaten either sweet with caramel or cinnamon sugar, or savory as an appetizer.

Oond 180 gr C.   Roer al die bestandele saam in bak:  1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be

Kaas en Bacon Gereg

Pampoenkoekies Foto: smulweb.nl

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Happies: Pampoen muffins met kaneelsuiker

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Liplekker kerriehoender

Liplekker kerriehoender

Dié staatmaker-aandete het die lekkerste sous!

Food Lovers Recipes | LEKKER KERRIEBOONTJIESLEKKER KERRIEBOONTJIES - Food Lovers Recipes

LEKKER KERRIEBOONTJIES - Food Lovers Recipes

LEKKER KERRIEBOONTJIES Ek het vanaand my eerste kooksel kerrieboontjies gemaak en is nogal heel trots op myself: 2 kg boontjies, gekerf 2-3 groot uie fyngekap 2 koppies suiker 3 koppies asyn 1 eetlepel sout 2-3 eetlepels matige of sterk kerrie (na gelang van eie smaak) 1 hoogvol teelepel borrie 1 eetlepel mielieblom Kook boontjies saam […]