More ideas from Richard
South African Sausage Rolls

Thai Turkey Pastries (TastyKitchen) - "Similar to South African sausage rolls, these pastries are made made with turkey (instead of pork/beef) with a sweet chili sauce, giving it a Thai flavour.

Noodle Slaai. – Radio Namakwaland

Noodle Slaai. – Radio Namakwaland

Lekker

t kremetart en 1 t sout. Maak aan met 3 eiergele en witasyn saamgeklits in k yswater. Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is.

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele: 125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt Metode: Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te koel...

Beef Stew recipe ~ Simple, old fashioned beef stew with fork-tender meat, full of flavor.

Beef Stew _ Old fashioned beef stew with fork-tender meat, full of flavor. Tender chunks of meat you can cut with a fork… it’s the perfect comfort food. Browning meat is key & takes time. Homemade beef stock makes a world of difference!

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper ... 2 x 125 ml houertjies room 1...

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room

Food Lovers Recipes | HEERLIKE DEEG VIR PASTEIEHEERLIKE DEEG VIR PASTEIE

Food Lovers Recipes | HEERLIKE DEEG VIR PASTEIEHEERLIKE DEEG VIR PASTEIE

Food Lovers Recipes | Maklike Tertjiedeeg (tertjies)Maklike Tertjiedeeg (tertjies) - Food Lovers Recipes

Food Lovers Recipes | Maklike Tertjiedeeg (tertjies)Maklike Tertjiedeeg (tertjies) - Food Lovers Recipes

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…

1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…