maxie

194 followers
·
126 following
maxie
More ideas from maxie
GEBED VIR ONS BOERE Dierbare Here God, ons kom lê elke Boer en sy gesin neer by U voete vandag. Hulle word vermoor, vermink en verjaag van hul eie plase af. Heer, sonder hierdie boere wat van vroeg tot laat swoeg sal ons Land en Volk geen voedsel hê nie. Magtige en Wonderlike Vader ons pleit dat U sal Ingryp, want Here slegs U is so Magtig. Heer, wees elke Boer en sy gesin Genadig. Beskerm, Bewaar en Koester hul teen U Boesem. Ons vra dit slegs uit Genade Heer. AMEN

Afrikaans Quotes, Goeie Nag, Evening Greetings, Kos

Afrikaans, Verses, Mosaic

Afrikaanse Quotes, Quotes Pics, True Quotes, Qoutes, Spiritual Prayers, Quote Art, Psalms, Scriptures, Stencil, Dating, Quotations, Quotes, True Words, Stencils, Quote, Bible Verses, A Quotes, Scripture Verses