jleinkoekies

Collection by Maureen

19 
Pins
Clean eating Crock Pot Freezer Meals - prepare 34 meals in one day for 150 dollars (all healthy stuff too) includes shopping list!

Account Suspended

Clean eating Crock Pot Freezer Meals - prepare 34 meals in one day for 150 dollars (all healthy stuff too) includes shopping list!

Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!

Resep: Dadelvierkantjies | Maroela Media

Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!

Goue Gemmerkoekies (met kondensmelk in die resep), - Eerste Prys Bakkompetisie  Wenner.

Goue gemmerkoekies

Tussen die inskrywings vir ons eerste groot bakkompetisie (in 2011) was daar hope resepte vir gemmerkoekies, maar dié een het ons aandag getrek oor die kondensmelk in die deeg.

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…

Mareli Visser, Koekedoor-wenner is van Douglas met haar koekblik op die Koekedoorstel.

Oud en nuut in die koekieblik: internetkoekies, outydse soetkoekies en gemmer-kaneelkoekies met witsjokolade

’n Vol koekblik is ’n wonderlike ding. Dis bêreplek vir ouma se koekies, vakansiekoekies en dominee-kom-kuierkoekies. Selfs al is die blik leeg, dra dit die herinneringe van bruinsuiker en goue str…

Food Lovers Recipes | 3 BESTANDDELE EAT SOME MORE KOEKIES3 BESTANDDELE EAT SOME MORE KOEKIES

3 BESTANDDELE EAT SOME MORE KOEKIES

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) ... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cak...

ROMANY CREAMS

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature )... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder 2 cups of fine coconut . Method Mix with electric mixer butter , oil and sugar till light and fluffy , add the egg and vanilla essence and mix for a minute - now add all the dry ingredients and mix with hand till well combined . If you are in hot weather/ Summer , place in the fridge…

Die resep vir Internetkoekies is in die aanlyn-era net 'n muiskliek weg - gratis op die internet. Hierdie een is egter deeglik getoets in die bakstryd wat van Mareli Visser 'n wenner gemaak het.

Oud en nuut in die koekieblik: internetkoekies, outydse soetkoekies en gemmer-kaneelkoekies met witsjokolade

’n Vol koekblik is ’n wonderlike ding. Dis bêreplek vir ouma se koekies, vakansiekoekies en dominee-kom-kuierkoekies. Selfs al is die blik leeg, dra dit die herinneringe van bruinsuiker en goue str…

ongeveer 40 koekies 250 g (½ blok) botter 125 ml (½ k) strooisuiker 125 ml (½ k) geelsuiker 1 eier 5 ml (1 t) vanielje 2½ k koekmeel 187 ml (¾ k) vlapoeier 2,5 ml (½ t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda knypie sout VERSIERSEL 60 ml (4 e) botter 75 ml (5 e) versiersuiker, gesif Stel oond op 180 °C. 1. Room botter en suiker tot liggeel en romerig. 2. Klits eier en vanielje en roer by bottermengsel. 3. Sif meel, vla, bakpoeier, koeksoda en sout en roer by bottermengsel tot deeg vorm. 4. Rol in…

Vlakoekies

Bak hierdie lekker vlakoekies sommer vandag nog!

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) ... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cak...

ROMANY CREAMS

ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) ... 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cak...

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuiker 3 en 1/2 k koekmeel Meng al die bestanddele saam.Versier soos verkies. Koekies kan deur 'n koekiedrukker gemaak word. Bak 6-8 min by 180*C. Die koekies moet net-net verkleur. WENKE: Die klapperolie kan vervang word met nog kookolie. Die mengsel kan gebruik word vir royal creams, angel koekies, dadelrolletjies. Vir Royal creams maak jy gewone botterversiersel met…

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Soetkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml (2 t) koffiepoeier 15 ml (1 e) kookwater 500 ml (2 k) koekmeel, gesi

These traditional sticky spicy treats are so yummy! This recipe was one that my grandmother used to make when I was a little girl. It’s taken me awhile to perfect it but it’s so comforting on those cold Sunday mornings! Print Traditional Malay Koeksisters Author: Fazila Olla-Logday Recipe type: Dessert Cuisine: Malay Prep time: 2 hours Cook time: ... Read More »