Leesboeke

Collection by Maryna Naudé

8 
Pins
 • 
22 
Followers
Eerste dag inS.A klein boetie vra mij. Afrikaans Language, African Love, Afrikaans Quotes, The Old Days, My Land, Book Publishing, Daily Quotes, South Africa, Good Books
Afrikaans QuotesMy LandDaily Quotes

Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings | Maroela Media

Saamgestel deur Johanna de Wet Wat praat jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome...

’n Storie oor die lewe in die sirkus.

Kry leeslys | oolfant.com

Vind uit watter Afrikaanse boeke ander tuisskolers geniet en aanbeveel.

 Dan is voorlees die beste, beste ding wat jy vir jou kind kan doen. Klik en vind uit hoekom voorlees so verskriklik waardevol is. Afrikaans, Hoe, Words, Printables, Compliments, Print Templates, Afrikaans Language, Horse
AfrikaansHoeWordsPrintablesComplimentsHorse

Net 20 minute beskikbaar? Lees vir jou kind voor! | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Uit ondervinding weet ons voorlees werk. Maar hoekom werk dit SO GOED? ’n Spraak- en taalterapeut verduidelik mooi wat die voordele van voorlees is.

Buy Kougom in my hare by Jaco Jacobs and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! African Children, Book Week, Tonne, Afrikaans, Free Apps, Literature, Ebooks, This Book, Comics
African ChildrenTonneAfrikaans

Puku Childrenʼs Literature Foundation | Puku

The Puku Childrenʼs Literature Foundation is an independent, non-governmental organisation whose core objective is to bridge both the literacy and the digital divide that confronts the vast majority of South African children. We work towards this objective by developing dynamic and innovative programmes and projects to increase and improve the …

Buy Vakansiepret 'n Piekniek op die strand by Theresa van Baalen and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles!

Boek: Vakansiepret 1: Piekniek op die strand | Maroela Media

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ʼn heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand, maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie en sy maatjie saamkom.

Buy Dans, Jenna by Noreen Nolte and Read this Book on Kobo's Free Apps. Discover Kobo's Vast Collection of Ebooks and Audiobooks Today - Over 4 Million Titles! Free Apps, Audiobooks, Ebooks, This Book, Reading, Collection, Products, Reading Books, Gadget
ReadingGadget

Boekresensie: Dans, Jenna | Maroela Media

Wat ’n lieflike, onopgesmukte storie oor ’n talentvolle graadsewe meisie wat versot is op dans, maar goed besef dat balletklasse eintlik ’n luukse is wat haar enkelma – wat twee werke doen om vir hulle te sorg – nie kan bekostig nie!

Boek: Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories Comic Books, Comics, Words, Cover, Movie Posters, Comic Strips, Film Poster, Popcorn Posters, Comic Book
WordsMovie Posters

Boek: Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories | Maroela Media

Ontmoet ʼn paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld. Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories. Die stories word op ʼn toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak.

Boekresensie: Kop in die wolke in Kromkieriefontein

Boekresensie: Kop in die wolke in Kromkieriefontein | Maroela Media

Dis ’n heerlike anderste storie – een wat die jong leser uitdaag om nie net op die alledaagse en die hier en nou te fokus nie, maar om ook te waag om te droom.