Made with layers of thin red velvet crepes and filled with tangy cream cheese filling, this crepe cake tastes as delicious as it looks! Perfect dessert for Valentine’s Day.

Red Velvet Crepe Cake

Made with layers of thin red velvet crepes and filled with tangy cream cheese filling, this crepe cake tastes as delicious as it looks! Perfect dessert for Valentine’s Day.

Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis.

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Souskluitjies, Wanneer die hoender en pampoentert uit die oond kom, bak ek my souskluitjies.

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Pinterest
Search