Rudyard Kipling's famous poem "If"

Rudyard Kipling's famous poem "If". Someone you will know for writing Jungle Book also wrote this poem "IF"

Afrikaans ♡

Vir al die bruide wat more trou.geniet elke oomblik 🌹 To all the brides getting married tomorrow.enjoy every second🌹

Kabouterliefde - Ingrid Jonker

Kabouterliefde - Ingrid Jonker' een van die gedigte wat aan my skoolkinders moes verduidelik.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Koos du Plessis se Gebed,

Ek herhaal jou sonder begin of einde herhaal ek jou liggaam Die dag het ’n smal skadu en die nag geel kruise die landskap is sonder aansien en die mense ’n ry kerse terwyl ek jou herhaal met my borste wat die holtes van jou hand namaak  Ingrid Jonker

Skielik is jy vry. Koos du Plessis

Skielik is jy vry.

Thx KK for posting. Just when I started to pour I read this. We often want a super hero to rescue us... You that Hero!!!

Khloé Kardashian Penned A Thoughtful Message About Being Kind To Yourself

partykeer droog al mens se slimgeit op al jou wysheid verdwyn soos mis voor die son als oppela jou kan leeg niks meer oor om uit te skink nie dan is al wat jy oor jou prent kan sê dit is die mens met die blou rok wat die bruin kat houvas  Lidi de Waal

Pinterest
Search