Muesli-beskuit | SARIE | Muesli rusks

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly.

These crunchy rusks are a great healthier option of your favourite tea-time treat.

Dié lae-GI-beskuit word gemaak soos biscotti en is ideaal vir diabete. Onthou net, dis nie so bros soos gewone beskuit nie en moet goed geweek word in jou koffie of tee.


More ideas
Pinterest
Search