Geloftedag

Collection by Martie Van Der Walt

8 
Pins
 • 
7 
Followers
Martie Van Der Walt
 Die herdenking van die groot oorwinning oor die vyand en die wonderwerk deur die Hand van Vader YaHWeH, by Bloedrivier. South Afrika, Afrikaans Quotes, Just Love Me, My Land, African History, Warfare, Cocktail Recipes, Fabric Flowers, Worksheets

Die Boervolk: Dingaansdag /Geloftedag. Die herdenking van die groot oorwinning oor die vyand en die wonderwerk deur die Hand van Vader YaHWeH, by Bloedrivier.

Gelowiges het altyd 'n keuse. 'n Keuse om anders te kyk. Om Hom op sy Woord te neem as hy sê: "Moenie bang wees nie. Ek is by jou. Butcher Block Cutting Board, Pretoria, Food, Spaces, Africans, Meal, Essen, Hoods, Meals

Nuuskommentaar: Moet Versoeningsdag afgeskaf word? En wat van Geloftedag? | Maroela Media

Het Versoeningsdag nie ’n dag geword waarop politici gou ’n paar woorde oor versoening uiter, maar die res van die jaar deur hul optrede en woorde versoening in die wiele ry nie? Maak die hernieude eise – veral ekonomiese eise waar een groep net nog moet gee en opoffer, en ’n ander net ontvang – nie van Versoeningsdag ’n klug nie? Is Geloftedag nog suiwer gerig of ook deur politiek gekaap?

Pinterest