When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

ingelegde kosse

Collection by Martie Theron

9 
Pins
Martie Theron
TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Great Recipes, Favorite Recipes, Homemade Sandwich, Sandwich Spread, Good Food

Homemade Sandwich Spread 6 geelwortels,2 groen soetrissies,1 rooi soetrissie,3 uie,1 komkommer,750ml wit asyn,750ml mayonnaise,12,5ml suiker,sout en peper na smaak. Rasper geelwortels. Kap groente baie fyn &plaas in vlekvrye staalbak. Asyn oor groente & laat oornag staan. Dreineer goed & druk droog. Voeg mayonnaise, suiker, en sout & peper na smaak by groentemengsel & meng goed. Skep in droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik. Bêre in yskas (Pinner-of fries)

Rainbow Gospel Radio | Kerriekool Braai Recipes, Vegetable Recipes, Braai Salads, Decadent Food, Cauliflowers, South African Recipes, Savoury Baking, Chutney Recipes, Jewish Recipes

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Mission Radio 4 the World Rainbow Gospel Radio is a Christian Internet Radio station. Listen online 24/7 from anywhere in the world.

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: KAASSMEER TUISGEMAAK Homemade Cheese, Homemade Sauce, Jam Recipes, Baking Recipes, Recipies, Cheese Recipes, Yummy Recipes, Canes Food, Homemade Condensed Milk

KAASSMEER TUISGEMAAK

KAASSMEER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. en dit het wonderlik gekom.. 1kg Processed kaas 1lt Volroom Long Life Melk 1e Rama [toe dit alles klaar gesmelt is] Ek het 5 botteltjies van 400g elk uitgekry. Plain**Biltong**Chilli**Bacon**Biltong+Chilli+Swartpeper. *Helena Chilli Kruger*6/7/12 — at Die Grasdak Bultfontein* Foto>Helena Kruger TUISGEMAAKTE SMEERKAAS…

INGELEGDE AARTAPPELSLAAI MET MOSTERD

INGELEGDE AARTAPPELSLAAI MET MOSTERD