Pinterest

Afrikaans

35 Pins0 Followers
Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker ... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker . 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

REPELSTEELTJIES 250 g botter 500 ml koekmeelblom 2,5 ml sout 2,5 ml bakpoeier 650 ml gerasperde cheddar appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed.Voeg kaas by en meng tot 'n deeg.Rol die deeg in balletjies en plaas op 'n gesmeerde bakplaat.Druk 'n gaatjies met 'n houtlepel in die middel van elke koekie, maar moenie dwarsdeur druk nie.Skep 'n mespuntjie konfyt in die middel. Bak sowat 10 - 15

250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k ml of 280 g) koekmeel 1 t ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie

afrikaans idioms by Marli Heunis, via Behance

" afrikaans idioms by Marli Heunis, via Behance - Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings

Uit die Huisgenoot kombuis: Kaassmeer-braaibrode

Genoeg vir mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: sowat 15 minute 1 Franse brood 100 g.

3da6669dd8fd6733a73d8fc0060f6602.jpg (540×960)

3da6669dd8fd6733a73d8fc0060f6602.jpg (540×960)

Hilda van 7de Laan se Dadelvinger Resep: (Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. ) 250g margarien 250 ml suiker 500g dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukki...

) margarien 250 ml suiker dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak Mariebeskuitjies, in stukki…

Goedkoop sjokolade-balletjies

Goedkoop sjokolade-balletjies