veggies

Collection by Martie

7 
Pins
Maalvleis-en-aartappelgebak

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Pampoentert

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

Tannie Poppie se pampoentert

Tannie Poppie se pampoentert

Daar is iets aan hierdie Kokkedoortannie. Haar pampoentert het, nes sy, die land aan die praat en dit bly een van SARIE. com se gewildste resepte. Hier is hy weer, maar ek sit ’n klein kinkel by: amandel-en-spekkrummels!