Paasfees

Collection by Martie Steyn • Last updated 2 weeks ago

12 
Pins
 • 
12 
Followers
Martie Steyn

Paasbolletjie-broodpoeding

Broodpoeding is een van die poedings waarmee ek grootgeword het. Waarom nie paasbolletjies pleks van brood gebruik nie! Wat baie lekker werk, is om teekoppies as eenporsiehouers te gebruik – ’n paasbolletjie pas perfek daarin

DIE OPSTANDING

DIE OPSTANDING Matt. 28:1-10 (1933 Bybelvertaling) En laat ná die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdaléna en die ander Maria om na die graf te kyk. En daar kom ‘n groot aardbewing, want ‘n engel van die Here het uit die hemel neergedaal en gekom en die steen van die opening weggerol en daarop gaan sit. En sy gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu. En uit vrees vir hom het die wagters gebewe en soos dooies geword. Maar die engel…