smeer deeg

Collection by Marthie Pretorius

14 
Pins
Marthie Pretorius
Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Smeerdegie vir soet terte – Boerekos – Kook met Nostalgie

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met die vingers. Prik vol gaatjies met vurk. Bak in voorafverhitte oond (180ºC) vir 15 minute. Laat afkoel voor gebruik.

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kondensmelk Suurlemoen Yskastert – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte room – opsioneel vir versiering Basis: Krummel die koekies fyn tot jy broodkrummel effek het Smelt die botter Voeg die koekieskrummels by, meng deur Gooi die krummels uit in tertpan Druk die…

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Van Kondensmelk tot Karamel – Boerekos – Kook met Nostalgie

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep kastrol en bedek dit met water.(Blikkies moet toe onder die water wees) Bring die water tot kookpunt, verlaag die hitte toto prut plaas ‘n skuins deksel op en hou die kookproses aan die gang Dit is belangrik…

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Smeerdegie vir soet terte – Boerekos – Kook met Nostalgie

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met d…

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Steri-Stumpi Vrugtekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas mengbak, gooi droë vrugte koekmengsel Giet die melkskommel bo oor, roer mooi deur Seel die bak met kleefplastiek en plaas in yskas oornag Voorverhit oond 160 C Voer n 20 cm koekpan met bakpaper uit Om die beurt voeg…

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Staatmaker Vanilla Sponskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei konfyt Styfgekopte room Versiersuiker . Voorverhit oond 180° C Verhit melk en olie saam tot net onder kookpunt verwyder van hitte In ‘n groot mengbak, gebruik ‘n elektriese klitser, klits eiers en suiker saam vir 15…

Smeerdegie vir soet terte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Sjokolade Botterversiersel – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en donserig Voeg die gesifte versiersuiker en kakao by, dan die melk Klits als saam tot lig, voeg geursel by, klits tot romerig *wenk : Room die koek slegs wanneer dit HEELTEMAL afgekoel is, anders sit jy met n loperige storie. Plaas…

Albert, 50 from Magalieskruin, Gauteng

Join Now