Dag 128 Bybelverse Mat 5:3 Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Dag 128 Bybelverse Mat Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Dag 109 Bybelverse 1 Pet 1:24-25 Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

Dag 109 Bybelverse 1 Pet Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

Dag 111 Bybelverse Gal 4:7 Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak

Dag 111 Bybelverse Gal Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak

Afrikaanse Quotes, Inspire Quotes, Psalms, Trust, Hoop, Qoutes, Motivational, Bible, Inspring Quotes

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Bybelverse

FILIPPENSE Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

Pinterest
Search