Woord

Collection by Marthie B

40 
Pins
 • 
387 
Followers
Marthie B
Dag 22 Bybelvers: Jesaja 40:31 Dié wat op die Here vetrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Liewe Heer, sal U asseblief in U grootheid elke hartseer siel saggies teen U bors vashoud, en met U liefde troos.

Liewe Heer, ek bid en vra vandag vir nuwe geopende deure, nuwe verhoudings en krag om deur te druk in my omstandighede. Ek vra vir verandering in die naam van Jesus. Amen

Biblical Counselling Training

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Die Here werk buite die konsep en tyd en ruimte. Die sleutel tot jou deurbraak is gewoonlik gesindheid en 'n voorbereide hart; en nie omdat jy lank genoeg gewag het nie. Sy tydsberekening bly perfek al verstaan ons dit nie.