When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaanse resepte

Collection by Martha Va

34 
Pins
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Cookie Desserts, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Pie Recipes, Easy Recipes, Kos, African Dessert, South African Recipes, Yummy Cookies

Soetkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Kos, Desert Recipes, Popular Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Yummy Food

Outydse souskluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 10…

You can make mini tart shells using your favorite sugar cookie recipe. Cut dough with a 3 cookie cutter, press into muffin tin, poke holes with a fork, bake for 10 mins. PLUS a recipe for Mini Berry Pies with Cream Cheese Frosting Pie Filling - yum! Favorite Sugar Cookie Recipe, Sugar Cookies Recipe, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Drink Recipes, Cookies Et Biscuits, Cake Cookies, Cupcake Cakes

DOPPIES & VULSELS VIR KLEIN TERTJIES

APPELTERTJIES APPELTERTJIES 2 rooi appels 4 E suiker 2 E heuning 6 E water METODE: Sny appels middeldeur Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies Plaas in kastrol saam met res van...

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Crochet Tutorial – Tiny Blanket - Design Peak,Today we have a special tutorial for you. To be exact we have two tutorials, separate guidelines, for this same project than you can see on the pictur. Beau Crochet, Baby Blanket Crochet, Crochet Baby, Free Crochet, Knit Crochet, Crochet Socks, Crochet Stitches Patterns, Crochet Designs, Knitting Patterns

Crochet Tutorial – Tiny Blanket - Tutorials & More

Today we have a special tutorial for you. To be exact we have two tutorials, separate guidelines, for this same project than you can see

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed. Ham and sweet potato bake South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Appetiser Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Turkish Delight, Ma Baker

[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

No bake Bar One Cheesecake Serves 6 Preparation: 20 min Chilling: 3 hours CRUST 300 g chocolate digestive biscuits 150 g. No Bake Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Tart Recipes, Yummy Recipes, Sweet Recipes, Kos, Cheesecake Bars

Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

 Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Passionfruit Cheesecake, Passionfruit Recipes, Passionfruit Slice, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Squares, No Bake Slices, Dessert Aux Fruits, Savoury Cake

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Crispy Fried Chicken, Baked Chicken, Kfc Chicken Recipe, Chicken Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Coffee Recipes, Chicken

Gebakte Hoender in sous

Oond 180 gr C. Pak 8 hoenderstukke in gevoerde oondpan en geur met hoenderspeserye. Meng vlg vir sous: 1 pakkie bruin uiesoppoeier, Halwe k mayonaise, kwart k chutney, kwart k soet rissiesous, kwart k tamatiesous, 2 E worcestersous en 1 k warm water. Gooi oor hoender. Sit tinfoelie oor en bak 1 uu

 Dit gaan so vinnig - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om. Braai Recipes, Appetizer Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Appetizers, Pizza Recipes, Quiche Recipes, Savory Snacks, Quick Snacks

Ietsie lekkers en vinnig om te maak. Dit gaan so vinnig (3 - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om...

kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml sterk. Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Chicken Meals, Braai Recipes, Meatball Recipes, Baked Chicken, Casserole Recipes

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.