Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Jy is my oogappel

Ek was my Papa se oogappel

Ledigheid is die duiwel se oorkussing

Ledigheid is die duiwel se oorkussing:)

idioom

Afrikaanse spreekwoorde/idiome "As die skoen pas, trek hom aan"

Wanneer dit reen terwyl die son skyn...

Wanneer dit reen terwyl die son skyn...

Moenie die baba met die badwater uitgooi nie

Moenie die baba met die badwater uitgooi nie

Afrikaans Quotes, Crazy Friends, Friendship, Minions, Memes, Motivation, Dots

Pinterest
Search